Psalms 16:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Michtam van Dawid.) Bewaar my, O God, want op U stel ek my vertroue.
Afrikaans (NLV) 2011
Beskerm my, o God, want ek kom na U toe vir skuiling.
Afrikaans 1933/1953
'n Gedig van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek.
Afrikaans 1983
'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Miktaam. Van Dawid. Beskerm my, o God, want by U skuil ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Lied van Dawid. My God, U moet my beskerm, ek wil veilig wees by U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Beskerm my, o God, want ek kom kruip by U weg. U pas my op.