Psalms 17:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hou my paaie op u paaie vas, dat my voetstappe nie gly nie.
Afrikaans (NLV) 2011
My voetstappe was in u voetspore. My voete het nie gewankel nie.
Afrikaans 1933/1953
My gange het vasgehou aan u spore, my voetstappe het nie gewankel nie.
Afrikaans 1983
Elke stap van my was vas op die koers wat U aangewys het. My voete het nie daarvan afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My voete het u paaie nougeset gevolg; my voetstappe het nie gewankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het altyd geloop waar U my gelei het, en my voet het nooit gegly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het net agter U aangeloop. Ek dwaal nie van u pad af nie.