Psalms 17:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bewaar my soos 'n oogappel, verberg my onder die skaduwee van U vlerke,
Afrikaans (NLV) 2011
Beskerm my soos die appel van u oog. Bedek my in die skadu van u vlerke,
Afrikaans 1933/1953
Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels
Afrikaans 1983
Beskerm my soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee van u vleuels
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Beskerm my soos die appel van u oog; verberg my in die skadu van u vlerke
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my oppas soos U iets sal oppas wat kosbaar is vir U, U moet my wegsteek soos 'n voël sy kleintjies wegsteek onder sy vlerke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Pas my op soos die appel van u oog. Laat my by U wegkruip. Daardie mense wil my met geweld vernietig.