Psalms 18:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want U sal my lamp aansteek: die HERE my God sal my duisternis verlig.
Afrikaans (NLV) 2011
U red hulle wat nederig is, maar die hoogmoediges verneder U.
Afrikaans 1933/1953
Want U verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is.
Afrikaans 1983
U red die verdrukte volk, U verneder die trotses.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, dit is U wat 'n magtelose volk verlos en trotse oë verneder;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, dit is U wat mense red wat hulleself nie kan beskerm nie, dit is U wat mense verneder wat dink hulle is belangrik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As mense sleg behandel word, sal U hulle red. As mense egter te veel van hulleself dink, sal U hulle op hulle plek sit.