Psalms 18:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want deur jou het ek 'n bende deurgeloop; en deur my God het ek oor 'n muur gespring.
Afrikaans (NLV) 2011
U laat my lamp skyn, Here my God. U verlig my duisternis.
Afrikaans 1933/1953
Want U laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar.
Afrikaans 1983
U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dit is U wat my lig laat skyn, Here. My God verlig my donkerte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, Here, dit is U wat vir my lig gee, dit is U, my God, wat lig maak wanneer dit donker is om my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
O Here, U is die lig in my lewe. As U by my is, verdwyn die donker.