Psalms 18:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my ook die skild van u heil gegee, en u regterhand het my vasgehou, en U sagmoedigheid het my groot gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy oefen my hande vir die geveg, my arms om ’n bronsboog te trek.
Afrikaans 1933/1953
Hy leer my hande om oorlog te voer, sodat my arms 'n koperboog span.
Afrikaans 1983
Hy leer my hande om oorlog te maak, my arms om selfs die stramste boog te span.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy maak my hande bedrewe vir die geveg, sodat my arms 'n bronsboog kan span.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy leer vir my om oorlog te maak, Hy maak my arms sterk sodat ek die snaar van 'n brons-boog styf kan trek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U wys my hoe om teen my vyande te veg en te wen. U maak my sterk.