Psalms 18:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het my vyande agtervolg en hulle ingehaal;
Afrikaans (NLV) 2011
Die pad onder my maak U breed, en my enkels swik nie.
Afrikaans 1933/1953
U het my voetstap ruim gemaak onder my, en my enkels het nie gewankel nie.
Afrikaans 1983
U het my ruim vastrapplek gegee, my enkels het nie geswik nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U skep ruimte vir my voetstappe; my enkels swik nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U laat my vinnig hardloop, my voete gly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het selfversekerd gedoen wat ek gedoen het. Ek het nie getwyfel nie.