Psalms 18:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook het U my die nekke van my vyande gegee; dat Ek die wat My haat, kan vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011
U het my met krag toegerus vir die stryd, en my teenstanders aan my onderwerp.
Afrikaans 1933/1953
En U het my met krag omgord vir die stryd; U het my teëstanders onder my laat buk.
Afrikaans 1983
U het my met krag omgord vir die stryd, U het my teëstanders voor my laat swig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U omgord my met krag vir die geveg; U laat my teenstanders die knie voor my buig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U maak my sterk om oorlog te maak, U laat my vyande op hulle knieë staan voor my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar ek kon dit net doen omdat U my die krag gegee het. U het my vyande voor my laat kniel.