Psalms 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom woed die heidene, en verbeel die mense 'n ydele ding?
Afrikaans (NLV) 2011
Hoekom gaan die nasies so tekere, en bedink die volke nuttelose planne?
Afrikaans 1933/1953
Waarom woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?
Afrikaans 1983
Waarom is daar onrus onder die volke, waarom smee die nasies planne — en dit tevergeefs?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarom is die volke rusteloos en maak die nasies nuttelose planne?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom is die volke opstandig, hoekom raas hulle? Dit sal niks help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Waarom maak slegte mense in die geheim planne teen die Here? Waarom dink hulle allerhande dinge uit wat tog niks help nie?