Psalms 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dien die HERE met vrees, en wees bly met bewing.
Afrikaans (NLV) 2011
Dien die Here met eerbied en juig oor Hom met bewing.
Afrikaans 1933/1953
Dien die HERE met vrees, en juig met bewing.
Afrikaans 1983
Julle moet die Here met ontsag dien, Hom met vrees en bewing toejuig
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dien die Here met ontsag en juig Hom toe met bewing!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet die Here dien en Hom respekteer, julle moet Hom prys en bang wees vir Hom,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ken julle plek en dien die Here met respek; maak sy Naam groot.