Psalms 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat in die hemel sit, sal lag; die HERE sal hulle bespot.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Hy wat vanuit die hemel heers, lag oor hulle. Die Here spot met hulle.
Afrikaans 1933/1953
Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle.
Afrikaans 1983
Hy wat in die hemel woon, lag hulle uit, die Here spot met hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy wat in die hemel sit, lag; my Heer dryf die spot met hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die Here wat in die hemel woon, lag vir hulle, Hy spot hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar God, daar in die hemel, lag lekker vir hulle. Die Here skeer gek met hulle.