Psalms 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Tog het Ek my koning aangestel op my heilige berg Sion.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek het hom op Sion, my heilige berg, as my koning aangestel.”
Afrikaans 1933/1953
Ek tog het my Koning gesalf oor Sion, my heilige berg.
Afrikaans 1983
“Dit is Ek wat hom as my koning gesalf het op Sion, my heilige berg.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Ek self het my koning gesalf op Sion, my •heilige berg.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sê: “Dit is Ék wat my koning gesalf het op Sion, my gewyde berg.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek self het hom as koning aangestel op die heilige berg in Jerusalem.”