Psalms 21:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy heerlikheid is groot in u verlossing; eer en majesteit het U op hom gegee.
Afrikaans (NLV) 2011
Lewe het hy van U gevra, en U het dit gegee — ’n lang lewe wat steeds voortduur.
Afrikaans 1933/1953
Die lewe het hy van U begeer; U het hom dit gegee: lengte van dae, vir ewig en altyd.
Afrikaans 1983
Lewe het hy van U gevra; U het hom dit gegee — 'n lang, lang lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Lewe het hy van U gevra en U het dit aan hom gegee, 'n lang leeftyd, vir altyd en ewig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het lewe gevra, en U het dit vir hom gegee, U het vir hom 'n baie lang lewe gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy wou lank saam met U leef - U het dit vir hom gegee - vir baie, baie lank.