Psalms 21:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy moet hulle maak soos 'n vuuroond in die tyd van jou toorn; die HERE sal hulle in Sy grimmigheid verslind, en die vuur sal hulle verteer.
Afrikaans (NLV) 2011
U hand sal al u vyande tref. U sterke hand sal al u haters vernietig.
Afrikaans 1933/1953
U hand sal al u vyande vind; u regterhand sal u haters vind.
Afrikaans 1983
U hand sal al u vyande vind, u regterhand sal u haters tref.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U hand sal al u vyande vind. U regterhand sal dié vind wat u haat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning, jy sal jou vyande vang, jy sal die mense vang wat jou haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U sal u vyande in die hande kry en hulle oorweldig.