Psalms 25:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verlos Israel, o God, uit al sy benoudhede.
Afrikaans (NLV) 2011
O God, bevry Israel uit al sy nood.
Afrikaans 1933/1953
o God, verlos Israel uit al sy benoudhede!
Afrikaans 1983
O God, red Israel uit al sy nood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bevry Israel, o God, van al sy benoudheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U moet die volk Israel vrymaak van alles wat hulle laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, red tog u kinders uit al die probleme wat hulle so bang maak.