Psalms 25:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wys my u weë, HERE; leer my u paaie.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie.
Afrikaans 1933/1953
Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie.
Afrikaans 1983
Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet vir my sê wat U wil hê ek moet doen, U moet vir my leer hoe ek moet lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wees vir my soos ’n onderwyser. Gee my insig sodat ek weet wat U wil hê ek moet doen. Wys my watter pad is die regte pad.