Psalms 26:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar wat my betref, ek sal in my opregtheid wandel; verlos my en wees my genadig.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar ek lewe in opregtheid; red my en wees my genadig.
Afrikaans 1933/1953
Maar,k wandel in my opregtheid; verlos my en wees my genadig.
Afrikaans 1983
Maar ek is onskuldig. Red my en wees my genadig;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar ek, ek gedra my onberispelik – red my en wees my genadig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En ek? Ek wil aanhou om eerlik te lewe, U moet my vrymaak en U moet genadig wees vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar ek leef nie so nie. Ek is onskuldig. Daarom smeek ek: red my, wees goed vir my.