Psalms 26:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het die vergadering van kwaaddoeners gehaat; en sal nie by die goddelose sit nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek verag die byeenkoms van bose mense, en by die goddeloses sit ek nie.
Afrikaans 1933/1953
Ek haat die vergadering van kwaaddoeners, en by die goddelose sit ek nie.
Afrikaans 1983
Ek vermy die geselskap van misdadigers en hou my nie op met goddeloses nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het 'n weersin in die byeenkoms van kwaaddoeners, en by goddeloses sit ek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer slegte mense bymekaarkom, dan is ek nie by hulle nie, ek sit nie saam met die mense wat verkeerd doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom bly ek weg van mense wat net slegte dinge doen en U nie dien nie. Ek haat alles wat hulle doen! Hulle leef sonder U.