Psalms 26:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
sodat ek kan verkondig met die stem van danksegging en al u wonders kan vertel.
Afrikaans (NLV) 2011
terwyl ek ’n danklied sing en vertel van al u wonders.
Afrikaans 1933/1953
om die stem van lof te laat hoor en om al u wonders te vertel.
Afrikaans 1983
om my loflied te sing en van al u wonders te vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om 'n loflied te laat opklink en te vertel van al u wonderdade.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ek sing en ek sê vir U dankie, ek praat oor die wonderlike dinge wat U doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Saam met u ander kinders wil ek U loof. Ek wil praat oor al die wonderlike dinge wat U in my lewe gedoen het.