Psalms 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor, HERE, as ek met my stem roep; wees my ook genadig en antwoord my.
Afrikaans (NLV) 2011
Luister tog na my as ek roep, Here. Wees genadig, verhoor my gebed!
Afrikaans 1933/1953
Hoor, o HERE, ek roep luid; en wees my genadig en antwoord my.
Afrikaans 1983
Luister tog na my, Here, as ek roep; wees my genadig en verhoor my gebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Luister tog, Here, na my stem wanneer ek roep, wees my genadig en antwoord my!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet luister wanneer ek tot U bid, U moet genadig wees en U moet my antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, ek bid ernstig tot U. Ek roep na U. Wees goed vir my. Help my. Hoor my gebed en antwoord my.

Recommended Reading