Psalms 29:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy laat hulle ook spring soos 'n kalf; Libanon en Sirion soos 'n jong eenhoring.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy laat die Libanon bokspring soos ’n kalf en die Sirjon soos ’n jong bees.
Afrikaans 1933/1953
en Hy laat hulle opspring soos 'n kalf, die L¡banon en Sirjon soos 'n jong buffel.
Afrikaans 1983
Hy laat die Libanon bokspring soos 'n kalf en die Sirjon soos 'n jong bees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy laat hulle bokspring soos 'n kalf, Libanon en Sirjon soos jong buffels.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy laat die berge rondspring soos kalwers, Hy laat die Libanon-berg en die Sirjon-berg rondspring soos die kalwers van oer-osse.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
ja, as Hy praat, laat die dreuning die grootste berge soos jong bokkies rondhuppel.