Psalms 3:9 — Compare Translations
5 translations compared side by side
Afrikaans (NLV) 2011
Verlossing kom van U, Here. Mag u seëninge op u volk rus. Sela
Afrikaans 1983
Hulp kom net van die Here af. U laat dit goed gaan met u volk. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
By die Here is daar redding; op u volk rus u seën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is net die Here wat kan help. U laat dit goed gaan met u volk. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is net die Here wat ’n mens kan red. Hou tog u hand oor u kinders, Here!