Psalms 30:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my rou vir my in 'n dans verander; U het my roukleed uitgetrek en my met blydskap omgord;
Afrikaans (NLV) 2011
Luister, Here, en wees my genadig. Help my tog, Here!”
Afrikaans 1933/1953
Hoor, HERE, en wees my genadig! HERE, wees my 'n helper!
Afrikaans 1983
Luister, Here, en wees my genadig! Help my, Here!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Luister, Here, en wees my genadig! Here, wees vir my 'n helper!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet luister, U moet genadig wees vir my, Here, dit is U wat vir my moet help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Help my, Here. Maak u hart vir my groot oop. Wees weer goed vir my.”