Psalms 30:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my in die lewe gehou, dat ek nie in die kuil sou afdaal nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Here my God, ek het na U geroep om hulp en U het my gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953
HERE, my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak.
Afrikaans 1983
Here my God, ek het na U geroep om hulp en U het my gesond gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here my God, ek het na U om hulp geroep en U het my gesond gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My God die Here, ek het tot U geroep en gevra dat U my moet help, en U het my gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, my God, ek het gebid dat U my moet help. Toe het U my gesond gemaak.