Psalms 31:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Geloofd sy die HERE, want Hy het sy wonderbare goedertierenheid aan my bewys in 'n sterk stad.
Afrikaans (NLV) 2011
U verberg hulle veilig in u teenwoordigheid teen komplotte van mense. U bedek hulle in u skuilplek, veilig van dié wat hulle beskuldig.
Afrikaans 1933/1953
U verberg hulle in die skuilplek van u aangesig vir die samesweringe van mense; U steek hulle weg in 'n hut vir die twis van die tonge.
Afrikaans 1983
Deur u teenwoordigheid beskerm U hulle teen die sameswering van mense. U steek hulle weg vir dié wat vir hulle beskuldig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U verberg hulle in die beskutting van u teenwoordigheid teen die sameswering van mense; teen twisgierige tonge steek U hulle weg in 'n skuiling.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer mense planne maak teen die mense wat vir U dien, dan steek U hulle veilig weg by U, U beskerm hulle wanneer mense hulle beskuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U beskerm hulle teen almal wat slegte planne teen hulle uitdink. U pas hulle op. Geen skinderstorie kan hulle seermaak nie.