Psalms 33:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE kyk uit die hemel; hy sien al die mensekinders.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here kyk vanuit die hemel en sien die hele mensdom.
Afrikaans 1933/1953
Die HERE kyk van die hemel af; Hy sien al die mensekinders.
Afrikaans 1983
Die Here kyk uit die hemel en sien al die mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die hemel kyk die Here, Hy sien alle mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here kyk uit die hemel, Hy sien al die mense,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar in die hemel is die Here baie besorg oor al die mense wat Hy gemaak het. Hy sorg vir almal.