Psalms 33:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons siel wag op die HERE: Hy is ons hulp en ons skild.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons vertrou op die Here om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild.
Afrikaans 1933/1953
Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild;
Afrikaans 1983
Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Met ons hele wese wag ons op die Here; Hy is ons hulp en ons skild.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons is in alles van die Here afhanklik. Hy help en beskerm ons.