Psalms 33:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat U goedertierenheid, o HERE, oor ons wees soos ons op U hoop.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat u troue liefde ons oordek, Here, want ons hoop op U alleen.
Afrikaans 1933/1953
Laat u goedertierenheid, HERE, oor ons wees net soos ons op U wag!
Afrikaans 1983
Hou u liefde oor ons, Here, want ons stel ons vertroue in U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag u troue liefde oor ons wees, Here, terwyl ons op U wag!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, doen met ons wat U belowe het, ons glo dat U dit sal doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons vra dat U ons altyd sal liefhê, Here. Ons kyk elke dag op na U.