Psalms 35:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek wil U loof in die groot vergadering; Ek sal U loof onder baie mense.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal ek U dank in die groot vergadering; ek sal U prys voor die groot skare van mense.
Afrikaans 1933/1953
Ek sal U loof in 'n groot vergadering; onder 'n groot skare sal ek U prys.
Afrikaans 1983
Dan sal ek U in 'n volle vergadering dank en voor die hele gemeente prys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal ek U prys in 'n groot vergadering, tussen 'n menigte mense sal ek U loof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal vir U dankie sê in die groot volksvergadering, ek sal U prys waar almal bymekaar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sal ek U prys as al u kinders weer saam is! Tussen die menigte gelowiges sal ek U loof!