Psalms 35:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit het U gesien, o HERE; swyg nie; o HERE, wees nie ver van my af nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, U het alles gesien. Moenie stilbly nie! Here, moenie ver van my af wees nie.
Afrikaans 1933/1953
HERE, U het dit gesien, swyg nie. Here, wees nie ver van my af nie!
Afrikaans 1983
Maar U het gesien dit is nie so nie, Here. Moet tog nie swyg nie. Moenie ver van my af bly nie, Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het dit tog gesien, Here, moet tog nie stilbly nie, my Heer, moenie ver van my af bly nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U het dit gehoor, U moenie stilbly nie. My Here, U moenie ver van my wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, U weet tog wat regtig gebeur het! Moenie die saak net so laat nie! Moenie my alleen los nie, Here!