Psalms 36:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hou aan met u goedertierenheid teenoor die wat U ken; en U geregtigheid vir die opregtes van hart.
Afrikaans (NLV) 2011
Want by U is die fontein van die lewe, in u lig sien ons die lig.
Afrikaans 1933/1953
Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.
Afrikaans 1983
U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, by U is die fontein van lewe, * in u lig sien ons lig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want U gee vir ons die lewe, U gee die lig wat vir ons laat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U is ons lewe. U is die lig wat ons lewenspad verlig.