Psalms 38:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
('n Psalm van Dawid, ter herinnering.) O HERE, bestraf my nie in u toorn nie, en tugtig my nie in U grimmigheid nie.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.
Afrikaans 1983
'n Psalm van Dawid. 'n Herinnering.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Psalm. Van Dawid. Ter herinnering.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Psalm van Dawid. Om te onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***