Psalms 38:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek het gesê: Luister na my, anders sou hulle oor my bly wees; as my voet gly, maak hulle hul teen my groot.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar ek hoop op U, Here. U sal antwoord, Here my God.
Afrikaans 1933/1953
want op U, HERE, wag ek; U sal verhoor, Here my God!
Afrikaans 1983
Ek vertrou op U, Here, U sal antwoord, Here my God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want op U, Here, wag ek – U moet my antwoord, my Heer, my God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want dit is vir U wat ek wag. My Here, my God, dit is U wat sal antwoord,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek wag dat U my moet help. Ek vertrou op U. U sal my antwoord, Here, my God.