Psalms 38:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maak gou om my te help, HERE, my verlossing.
Afrikaans (NLV) 2011
Moet my tog nie verlaat nie, Here my God, moenie ver van my af bly nie.
Afrikaans 1933/1953
Verlaat my nie, o HERE! My God, wees nie ver van my af nie! [ (Psalms 38:23) Maak tog gou om my te help, Here, my heil! ]
Afrikaans 1983
Moet my tog nie verlaat nie, Here, my God, moenie ver van my af bly nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moet my nie verlaat nie, Here! My God, moet nie ver van my af bly nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My God die Here, U moenie vir my los nie, U moenie ver van my wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U moet my nie nou alleen los nie, Here! My God, bly by my! Moenie ver weg bly staan nie!