Psalms 38:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is geen gesondheid in my vlees vanweë U toorn nie; en daar is geen rus in my gebeente vanweë my sonde nie.
Afrikaans (NLV) 2011
U pyle het my getref, u hand lê swaar op my.
Afrikaans 1933/1953
Want u pyle het in my ingedring, en u hand het op my neergedaal.
Afrikaans 1983
U pyle het my getref, u hand lê swaar op my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want u pyle het my binnegedring en u hand het op my afgekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het my geskiet met u pyle en U het my geslaan met u hand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het my onderstebo geloop. Ek ly verskriklik.