Psalms 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is baie wat sê: Wie sal ons iets goeds wys? HERE, verhef U die lig van u aangesig oor ons.
Afrikaans (NLV) 2011
Bring die voorgeskrewe offers en vertrou op die Here.
Afrikaans 1933/1953
Offer offerandes van geregtigheid en vertrou op die HERE.
Afrikaans 1983
Julle moet die offers bring wat aan julle voorgeskryf is, en julle moet op die Here vertrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bring offers van geregtigheid en vertrou op die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet die regte offers bring en julle moet glo dat die Here julle sal help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dien die Here met oorgawe! Vertrou op Hom.