Psalms 41:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid.) Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme: die HERE sal hom red in tyd van benoudheid.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***