Psalms 42:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier, Masgil, vir die seuns van Korag.) Soos 'n takbok smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier. 'n Onderwysing van die kinders van Korag.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. 'n Maskiel. Van die Koragiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: 'n Lied. Van die Korag-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***