Psalms 44:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al het U ons in die plek van jakkalse verbreek en ons met doodskaduwee bedek.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons het U nie verlaat nie, en nie van u paaie afgedwaal nie.
Afrikaans 1933/1953
Ons hart het nie agteruitgewyk nie, en ons gange het van u pad nie afgebuig nie,
Afrikaans 1983
Ons het nie afvallig geword nie en van u pad nie afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons harte het nie teruggedeins nie, en ons treë het nie van u pad afgewyk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons was nie ongehoorsaam nie, ons het gelewe soos U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons het nie ons rug vir U gedraai nie. Ons het nie van u pad weggegaan nie.