Psalms 45:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Luister, o dogter, en let op en neig jou oor; vergeet ook U volk en U vader se huis;
Afrikaans (NLV) 2011
Voor u is prinsesse met juwele versier; regs staan die koningin, met Ofirgoud versier.
Afrikaans 1933/1953
Dogters van konings is onder u staatsdogters; die koningin staan aan u regterhand in goud van Ofir.
Afrikaans 1983
Voor u staan prinsesse, getooi met u juwele, en aan u regterhand die koningin, versier met goud van Ofir.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dogters van konings is versier met u juwele; aan u •regterkant staan die koningin, getooi in goud uit Ofir.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is prinsesse tussen jou vroue, en regs langs jou staan die koningin. Sy dra juwele van die beste goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Prinsesse omring u en langs u staan die koningin met pragtige goue juwele.