Psalms 45:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sal die koning jou skoonheid baie begeer, want Hy is jou HERE; en aanbid hom.
Afrikaans (NLV) 2011
Luister, o dogter, luister wat ek sê. Vergeet van jou mense en jou familie.
Afrikaans 1933/1953
Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, en vergeet u volk en die huis van u vader;
Afrikaans 1983
Luister, dogter, luister goed: neem afskeid van u volk en u familie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Luister, dogter, kyk en gee aandag! Vergeet jou volk en die huis van jou vader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dogter, jy moet luister, jy moet kyk en goed luister. Jy moet nou jou volk en jou familie vergeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Luister, o dogter, as die koning van jou hou; los jou familie en kom na hom toe.