Psalms 45:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid; daarom het God, U God, U gesalf met vreugde-olie bo U metgeselle.
Afrikaans (NLV) 2011
God vestig u troon vir altyd. Opregtheid is die septer waarmee u regeer.
Afrikaans 1933/1953
U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer.
Afrikaans 1983
U troon, verhewe wese, staan vir altyd vas, met u koninklike septer laat u geregtigheid geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U troon, o goddelike wese, is vir altyd en altyd, die septer van u heerskappy is 'n regverdige septer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het vir jou koning gemaak vir altyd. Jy regeer jou mense regverdig,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U goddelike koninkryk sal vir altyd daar wees. U regeer regverdig.