Psalms 46:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die heidene het gewoed, die koninkryke het geruk; hy het sy stem laat hoor, die aarde het gesmelt.
Afrikaans (NLV) 2011
God self woon daar; dit sal nie beweeg nie. As die dag breek, sal God kom help.
Afrikaans 1933/1953
God is daar binne-in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.
Afrikaans 1983
God is daar; die stad sal nie wankel nie. God sal hom help nog voor die môre kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God is in haar midde, sy sal nie wankel nie. God sal haar help wanneer die oggend aanbreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God is in hierdie stad, niemand sal die stad oorwin nie, God sal die stad help wanneer dit oggend word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom sal niks slegs dit kan tref nie. Voor hulp nog nodig is, het God reeds gehelp.