Psalms 48:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van die HERE van die leërskare, in die stad van ons God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011
angs soos toe die oostewind die skepe van Tarsis verwoes het.
Afrikaans 1933/1953
Deur die oostewind verbreek U die skepe van Tarsis.
Afrikaans 1983
angs soos toe U met die oostewind die skepe van Tarsis verpletter het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Met 'n oostewind het U handelskepe stukkend gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
so bang soos wanneer U skepe op die oop see stukkend breek met die oostewind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
ja, net soos mense op skepe wat magteloos in ’n vernietigende storm vernietig word.