Psalms 49:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want as hy sterwe, sal hy niks wegneem nie; sy heerlikheid sal nie agter hom neerdaal nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie ontsteld word as die goddelose ryk word en sy woning nog mooier maak nie.
Afrikaans 1933/1953
Wees nie bevrees as 'n man ryk word, as die rykdom van sy huis groot word nie;
Afrikaans 1983
Moet jou nie daaroor kwel dat mense ryk word, dat hulle besittings baie word nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie bang wees as iemand ryk word, as hy die rykdom van sy huis vermeerder nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie bekommerd wees wanneer iemand ryk word en die goed in sy huis baie word nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoekom dan bekommerd wees oor ryk mense, as hulle al meer kry?