Psalms 49:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Want die verlossing van hulle siel is kosbaar, en dit hou op vir ewig.)
Afrikaans (NLV) 2011
Geen mens kan enigsins ’n ander loskoop deur ’n losprys aan God te gee nie.
Afrikaans 1933/1953
Niemand kan ooit 'n broer loskoop nie; hy kan aan God sy losprys nie gee nie
Afrikaans 1983
Een mens kan tog nie 'n ander loskoop van die dood en aan God 'n losprys vir hom betaal nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Een familielid kan nooit 'n ander vrykoop nie, hy kan nie aan God die losprys vir hom betaal nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Een mens kan nie 'n ander mens loskoop van die dood nie, glad nie, hy kan nie vir God betaal om die persoon vry te maak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God kan nie daarmee omgekoop word nie. Jy kan nie jou lewe van die dood red deur te probeer betaal nie.