Psalms 50:6 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (NLV) 2011
Die hemele maak sy regverdigheid bekend, want God self is die regter. Sela
Afrikaans 1933/1953
En -- die hemele verkondig sy geregtigheid, want God staan gereed om te oordeel! Sela.
Afrikaans 1983
Die hemel getuig: “God is regverdig, en Hý is die regter.” Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hemel maak sy geregtigheid bekend, want God, Hy is regter.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal in die hemel sê dat God reg sal doen aan mense, want Hy is self die Regter. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal in die hemel stem saam: “God doen altyd wat reg is, ook as Hy mense oordeel.”