Psalms 50:9 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (NLV) 2011
Ek soek geen bul uit jou stal, of bokke uit jou kraal nie.
Afrikaans 1933/1953
Ek hoef uit jou huis geen stier te neem of bokke uit jou krale nie;
Afrikaans 1983
Ek wil geen jong bul uit jou stal hê of bokke uit jou krale nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal nie uit jou stal 'n bul vat, bokramme uit jou krale nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek vra nie bulle uit julle stalle of bokke uit julle krale nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het nie julle bokke of beeste nodig wat julle so offer nie. Alles behoort in elk geval aan My.