Psalms 51:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verlos my van bloedskuld, o God, God van my heil, en my tong sal jubel oor U geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Gee my tog weer die vreugde van u redding en maak my gewillig om U te gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953
Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur 'n gewillige gees.
Afrikaans 1983
Laat my weer die blydskap ervaar van iemand wat deur U verlos is, laat my U weer met toewyding dien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat my weer die vreugde oor u verlossing ervaar, laat 'n gewillige gees my ondersteun.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my red sodat ek weer bly kan wees, U moet my help om gehoorsaam te wil wees aan U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat ek weer bly wees. U alleen kan die lewe weer vir my nuut maak. Help my om U te dien met alles wat in my is.