Psalms 51:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart, o God, sal U nie verag nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Help my om te praat, Here, sodat ek u lof kan verkondig.
Afrikaans 1933/1953
Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig.
Afrikaans 1983
Here, gee my die woorde om u lof te verkondig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My Heer, maak my lippe oop en my mond sal u lof verkondig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My Here, gee vir my die woorde om U te prys,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, sit al die regte woorde waarmee ek U kan prys in my mond.